Your Freedom Journey: Step by Step Guide
The Step by Step Guide will help you to …
  • include everyone in discussions.
  • share God’s Word effectively.
  • help everyone deal with obstacles that hold them back from freedom in Christ.
  • encourage believers through testimonies.
  • guide individuals to a close relationship with God.
not rated R10.00 Add to cart
Jou Reis na Vryheid Stap-vir-Stap Gids
Die Stap-vir-Stap Gids sal jou help om …
  • almal deel te maak van saampraat.
  • God se Woord effektief te deel.
  • elkeen te help deal met struikelblokke wat hulle terughou van vryheid in Christus.
  • kinders van God te versterk deur getuienisse.
  • individue te lei na ’n close verhouding met God.
not rated R10.00 Add to cart
Jou Ultimate Reis Padstap-gids
Die Padstap-gids sal jou as groepleier help om …
  • amal in die groep te betrek.
  • lekker tydsbeplanning te doen sodat julle by God se Woord, gebed en getuienis uit te kom.
  • om elkeen ’n geleentheid te gee om persoonlik met hul issues te deal saam met God.
  • goeie besluite saam met Jesus Christus te neem.
not rated R10.00 Add to cart