Jou Reis na Vryheid
  • Is daar hoop vir jou toekoms binne en buite die tronk?
  • Vergewe God vir almal?
  • Is dit moontlik om verby jou pyn te lewe?
  • Wat is die geestelike realiteit?
  • Hoe weet jy wie jy regtig is?
  • Het Vader God jou so lief soos vir ander mense?
  Jou Reis na Vryheid lei jou in ’n close verhouding met Jesus Christus. Waarhede uit die Bybel oor ’n versameling onderwerpe sal jou laat verstaan wat ware vryheid is. Dit sal jou help om uit te vind wat God se plan vir jou lewe is en wie Hy jou gemaak het om te wees – ver bo jou omstandighede! Ontdek jou krag in Christus en word vry van al die dinge wat jou terughou.
not rated R30.00 Add to cart
Jou Ultimate Reis (Afrikaans, Ouderdomsgroep: 13+)
Hierdie boek is ‘n aanpassing van die oorspronklike teks Amazing Reis om die materiaal meer relevant te maak vir gemeenskappe geteister deur mishandeling, misbruik en geweld.
not rated R30.00 Add to cart
Your Ultimate Journey (English, Age Group: 13+)
This book is an adaptation of the original title Your Life-One Journey aimed at communities facing gangsterism, violence and abuse.  
not rated R30.00 Add to cart
Your Freedom Journey
Shaped by engaging with facilitators and individuals where (ex-)convicts grow, this edition is geared to equip young believers on their freedom journey in a relationship with Jesus Christ.
not rated R30.00 Add to cart
Your Ultimate Journey Walking Together Guide
Assisting leaders who use Your Ultimate Journey in groups.
not rated R10.00 Add to cart