Amazing Reis (Afrikaans, Age Group: 13+)

R30.00

Jy is op reis

Onseker hoe om verder te vorder in jou geloofslewe? Verward oor God se gedagtes rondom jou? Amazing Reis wys jou hoe om die lewenspad se uitdagings met die waarheid te klop!

 

5 in stock

SKU: ISBN: 978-0-620-59259-8 Category: Tags: , , , , , , ,

Description

Jy is op reis

Onseker hoe om verder te vorder in jou geloofslewe? Verward oor God se gedagtes rondom jou? Amazing Reis wys jou hoe om die lewenspad se uitdagings met die waarheid te klop!

Maak nie saak vanwaar jy kom of waardeur jy is nie, jy bevind jy jouself in ‘n lewensreis oppad na ‘n ewigheid. Die antwoord op daaglikse vraagstukke wat jy as deel van jou menswees in die gesig staar voel dikwels nie so eenvoudig in ‘n wêreld wat die waarheid  vir plesier en vrees-gemotiveerde sekuriteit verruil nie.

Amazing Reis bied jou die geleentheid om deur 16 onderwerpe te stap en gelei te word deur Bybelse riglyne wat jou help om tussen die verskeie fassette menswees en geloof te onderskei. Onderwerpe soos hoe om God se stem te hoor, emosies te hanteer en leuens te ontmasker is ‘n paar voorbeelde wat jou sal help om die waarheid toe te laat om jou vry te maak van dit wat jou weerhou van ‘n toegewyde verhouding met God en geestelike groei.

Hierdie versameling van rigtingsaanwysers is gevolg deur ‘n groep tieners wat getuig van die lewenveranderende ervaring het.

Reviews

  • “Die dissipelskap ‘journey’ het regtig my lewe verander. ‘n Mens leer so baie van die Here en hoe Sy hart werk en sien wat die hele doel met die skepping is wat Hy beplan het.” – Suemari Bezuidenhout
  • “Die boek is lewensverrykend!” – Marli van Heerden
  • “Die boekie is getrou aan God se boodskap vir Sy kinders en is ‘n waardevolle dissipelskapervaring vir enige leser wat binne Sy wil wil leef.” – Simóne Viljoen

Additional information

ISBN

ISBN: 978-0-620-59259-8

3 reviews for Amazing Reis (Afrikaans, Age Group: 13+)

  1. “Die dissipelskap ‘journey’ het regtig my lewe verander. ‘n Mens leer so baie van die Here en hoe Sy hart werk en sien wat die hele doel met die skepping is wat Hy beplan het.” – Suemari Bezuidenhout

  2. “Die boek is lewensverrykend!” – Marli van Heerden

  3. “Die boekie is getrou aan God se boodskap vir Sy kinders en is ‘n waardevolle dissipelskapervaring vir enige leser wat binne Sy wil wil leef.” – Simóne Viljoen

Add a review