Jou Ultimate Reis Padstap-gids

R10.00

Die Padstap-gids sal jou as groepleier help om …

  • amal in die groep te betrek.
  • lekker tydsbeplanning te doen sodat julle by God se Woord, gebed en getuienis uit te kom.
  • om elkeen ’n geleentheid te gee om persoonlik met hul issues te deal saam met God.
  • goeie besluite saam met Jesus Christus te neem.

500 in stock

SKU: 978-0-620-77214-3 Category: Tags: , ,

1 review for Jou Ultimate Reis Padstap-gids

  1. “Hierdie handleinding is ‘n uitstekende gids vir die leier wat passievol die pad van heiligmaking saam met ander gelowiges stap. Dis oorspronklik deurdat dit alle tipe mense se lewensomstandighede aanspreek en omvattende advies gee hoe om ander te lei om antwoorde by God deur die Woord te kry.” – Chester Andrews

Add a review