Back to Other Books

Description

Onseker hoe om goedkoop en effektief uit te reik? Hierdie dagstukkie-boek (384 bladsye) is ideaal om nuwe en ander gelowiges te help om God, die Bybel en die Christelike geloof beter te verstaan. ‘Wees ‘n Wenner!’ is dus eintlik ‘n stukkie bediening-gereedskap om minderbevoorregte mense te bereik wat daagliks gekonfronteer word met armoede, dwelms en sosiale uitdagings. Ideaal vir organisasies, kerke en individue wat wil uitreik.

Ontdek: God se doel vir jou lewe en hoe om daar uit te kom;
Hoe wonderlik God jou gemaak het;
– God se onbeskryflike liefde vir jou;
– Hoe om probleme en uitdagings te hanteer;
– Wie God, Jesus en die Heilige Gees is;
– Die Bybel se krag as anker in jou lewe.

Daar word ook gesels oor:

  • Jou identity
  • Seks
  • Geld
  • Vriende
  • Jou liggaam
  • Attitude
  • Depressie
  • Verslawing
  • Boelies
  • Jou tyd

Ouderdomsgroep: 14-35

 

Prys: R40 (aflewering uitgesluit)

 

Additional information

Donation Levels

R780 (half box of 26 books), R1560 (1 box of 52 books), R3120 (2 boxes), R4680 (3 boxes), R6240 (4 boxes), R7800 (5 boxes), R9360 (6 boxes)

guide

R25 (1 booklet), R50 (2 booklets), R75 (3 booklets), R100 (4 booklets), R125 (5 booklets), R150 (6 booklets), R175 (7 booklets), R200 (8 booklets), R225 (9 booklets), R250 (10 booklets), R375 (15 booklets), R500 (20 booklets), R625 (25 booklets)

3 reviews for Wees ‘n WENNER

  1. Nanine Steenkamp

    “Wow wat n amazing boek ⭐⭐⭐⭐⭐n totaal van vyf sterre. Sedert ek die boek begin lees het kan ek nie ophou nie. Ja, dis ‘n bladsy-‘n-dag boek, maar jammer as ek die eerste dag gelees het is dit asof ek nie kan wag om die next dag se bladsy te lees nie. Die taalgebruik vannie boek stunning! Dis asof hierdie skrywer regtig tyd gemaak het om tot op elke ouderdom, geslag en ras se vlak te kom. Dis regtig ‘n baie goeie boek en ek love die insig en tyd wat in die boek gesit is.” – Merlee Bainies, Kraaifontein.

  2. Nanine Steenkamp

    “Yoh, mens leer van hierdie boek! Ek en my ma kan nie genoeg gesels nie.”
    – Jessica Lottering, Kuilsrivier

  3. Nanine Steenkamp

    “Die wonderlikste en mooiste boek … dit laat my sommer nog meer lief wees en glo aan my Here.” – Elize Ewerts, Parow

Add a review

You may also like…

Your New Life Journey
With perspective on African traditional religion (ATR), the spiritual realm, poverty and culture.
not rated R30.00 Add to cart
Your New Life Journey Walking Together Guide
Assisting leaders who use Your New Life Journey to disciple a group in communities with an African cultural background.
not rated R15.00 Add to cart